To jhm: En groete ook uit die mooie Suid Afrika - The TrekEarth Forums

Forums


Go Back   The TrekEarth Forums >

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes

Great jhm 2011-07-05 2:21

Hallo Neels,

Ik schrijf u in het Nederlands, ik krijg antwoord in het Zuid Afrikaas ik vind dit zeer prachtig.
Dit is een zeer mooie foto nooit gezien in mijn leven dit type van brug, maar het is dan ook China.
Schitterend genomen, en mooi presentatie.

Groeten uit Vlaanderen, BelgiŽ.
John.

  #1  
Old 07-05-2011, 07:32 PM
corjan3 corjan3 is offline
TE Junior Member
Thread Starter
 
Join Date: Dec 2010
Posts: 122
Default To jhm: En groete ook uit die mooie Suid Afrika

Hallo John,

Ek vind dit ook pragtig om so te kommunikeer en laat my vertel dat Vlaams en Afrikaans baie dieselfde klink. Ek verstaan elke woord wat jy skryf baie goed en glo dus so. Jy sÍ wel dat jy in Nederlands skryf en nie in Vlaams nie. Die twee klink vir my baie eners. Terloops, ons is byna dieslefde ouderdom...ek is darem ook al op aftreestadium maar gaan deurdruk solank ek kan.

Terloops, my voorouer het in 1699 na SA gekom en is ek nogal moeg daarvoor om as 'n vreemdeling hier aangesien te word. Groot dele van Suid Afrika was toe nie deur swartes bewoon nie. Nou word daar erg teen blankes in hierdie land diskrimineer met byvoorbeeld wette oor Regstellende Aksie en Swart Ekonomiese Bemagtiging. Maar genoeg daarvan....vir nou. Die wÍreld sal nog baie daarvan hoor en sal moet optree anders gaan hierdie land in net nog 'n Afrika "scenario" versink.

Dankie vir jou kommentaar. Beste wense.

Neels
Reply With Quote
  #2  
Old 08-26-2011, 05:56 PM
andyou111 andyou111 is offline
TE Newbie
 
Join Date: Aug 2011
Posts: 8
Default

great...........
best sexy lingerieMelbourne Escorts
______________

Last edited by andyou111; 11-04-2011 at 05:00 PM.
Reply With Quote
Reply


Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump


All times are GMT. The time now is 02:15 AM.



Copyright © 2018 MH Sub I, LLC dba Internet Brands. All rights reserved. Use of this site indicates your consent to the Terms of Use.
explore TREKEARTH