-
Russia photo
Perm 2 by Rinie_Hoff
(9340)
cdewet
(0) 2005-01-08 8:24
Hallo Rinie Eerstens liewer 'n laat as nooit wens vir jou vir die nuwe jaar - Mag 2005 vir jou vol vrede en vreugde wees, in jou hart, lewe en by die huis. Tweedens, jammer ek vat so lank om te antwoord, maar ek is besig op Tn en ook by die huis. Derdens, ek mis die interaksie hier op TE. maar oorweg sterk om hierdie rekening toe te maak. Ek kan nie met twee sites bybly nie. Hiedie is 'n pragtige toneel een wat mooi sal saamgaan met my GoldenRails, dieselfde "magic" in die lug. Baie mooi gedoen Groetnis vir eers Callie
cdewet
(0) 2005-01-08 8:14
Hi Jack First, let me wish you just the very best for 2005. Also, my appologies for not responding earlier. I am too busy on TN now and consider closing my account here on TE, impossible to keep both running. I love these windows, and th colour, like saweets, bon nons, shining out like backlighting. Very well done! Regars Callie
[+] cdewet
(0) 2005-01-08 8:10
Hallo John Ek sê selde WOW as ek na 'n foto kyk maar hierdie is net ongelooflike mooi - raam hom en hang hom bokant jou bed. En dankie dat jy altyd kom kuier op TN. Ek rakk al meer besig en kry al mider tyd vit TE. Will jy nie van hierie mooi landskappe op TN porobeer nie. Daar is baie wat dit sal waardeer, Jaap ook. Groetnis van 'n lekker wardm SA - ek hoop jy het mooi weer om nog sulke fotos te gaan maak.
-
Canada photo
Winter bike by PLD_images
(7149)
cdewet
(0) 2005-01-08 8:05
Hi Paul What happend to the bike, the name, the picture? Atleast you got a very good "self portrait" now on your intro - you and the missus? Best to you too for 2005. I am sorry for responding so late, but I am stuck on TN and am considering closing here on TE - I just cannot manage. I love this funny shot, well done. those are what we call fat tackies in SA.
cdewet
(0) 2004-12-28 14:31
Nog 'n pragtige toneel met lieflike kleure, die son en water. Mens kan nooit moeg word vir sulke fotos nie. Die mense voor, regs op 'n derde rond die foto mooi af. Ek sou dalk meer van die swart onderkant afgecrop het, maar dit is persoonlike smaak.
cdewet
(0) 2004-12-28 14:26
Hallo John Dis 'n pragtige Kerskaartjie, baie dankie hievoor en ek wens jou en jou vrou ook alles van die beste toe vir die komende jaar en vertrou dat die vreugde van Kersfees met julle sal wees. Hierdie is SO, mooi, dit sal BAIE goed lyk op TN, en ons sal dit net so waardeer.
Featured Categories
Popular Themes
- Firemen in action (28 photos)
- Old People (48 photos)
- Beautiful decadence (12 photos)
- Your favorites (Dec 04 - Mar 08) (100 photos)
- Luang Prabang Novices (7 photos)
- EDF La Defense (6 photos)
- Made in Poland (21 photos)
- statue (18 photos)
- Pumpkins (19 photos)
Featured Members
Danny Chisdyanto (14)
Yigal Cohen
(372)
ayse yuksel
(57)
Nicholas Javed
(503)
Mata Hari
(2784)